"The selected file is not an image.":"Die gekose lêer is nie ’n beeld nie.",
"The selected file cannot be read.":"Die gekose lêer kan nie gelees word nie.",
"Invalid file provided":"Ongeldige lêer verskaf",
"No image or file provided":"Geen beeld of lêer verskaf nie",
"Unknown filetype":"Onbekende lêertipe",
"Invalid image":"Ongeldige beeld",
"An error occurred. Please contact your admin.":"'n Fout het voorgekom. Kontak asseblief u administrateur.",
"No temporary profile picture available, try again":"Geen tydelike profiel foto beskikbaar nie, probeer weer",
"No crop data provided":"Geen snoei data verskaf nie",
"No valid crop data provided":"Geen geldige snoei data verskaf nie",
"Crop is not square":"Snoei is nie vierkantig nie",
"State token does not match":"Staat tekseenheid pas nie",
"Password reset is disabled":"Wagwoord herstel is gedeaktiveer",
"Couldn't reset password because the token is invalid":"Kon nie wagwoord herstel nie aangesien die tekseenheid ongeldig is",
"Couldn't reset password because the token is expired":"Kon nie wagwoord herstel nie aangesien die tekseenheid verval het",
"Could not send reset email because there is no email address for this username. Please contact your administrator.":"Kon nie die herstel e-pos stuur nie aangesien daar geen e-pos adres met die gebruikersnaam geassosieer is nie. Kontak asseblief jou administrateur.",
"%s password reset":"%s wagwoord herstel",
"Password reset":"Wagwoord herstel",
"Click the following button to reset your password. If you have not requested the password reset, then ignore this email.":"Klik op die volgende knoppie om jou wagwoord te herstel. As jy nie 'n wagwoord herstel aangevra het nie, moet die e-pos geïgnoreer word.",
"Click the following link to reset your password. If you have not requested the password reset, then ignore this email.":"Klik op die volgende skakel om jou wagwoord te herstel. As jy nie 'n wagwoord herstel aangevra het nie, moet die e-pos geïgnoreer word.",
"Reset your password":"Herstel jou wagwoord",
"Couldn't send reset email. Please contact your administrator.":"Kon nie die herstel e-pos stuur nie. Kontak asseblief jou administrateur.",
"Couldn't send reset email. Please make sure your username is correct.":"Kon nie die herstel e-pos stuur nie. Kontroleer jou gebruikersnaam.",
"Turned on maintenance mode":"Onderhoudsmodus is aangeskakel",
"Turned off maintenance mode":"Onderhoudsmodus is afgeskakel",
"Maintenance mode is kept active":"Onderhoudsmodus word aktief gehou",
"Updating database schema":"Werk tans databasis skema by",
"Updated database":"Databasis is bygewerk",
"Checking whether the database schema can be updated (this can take a long time depending on the database size)":"Ondersoek tans of die databasis skema bygewerk kan word (afhangende van die databasis grootte kan dit lank neem)",
"Checking updates of apps":"Kontroleer tans bywerking vir toeps",
"Checking for update of app \"%s\" in appstore":"Kontroleer tans bywerking vir toep \"%s\" in die toepwinkel",
"Update app \"%s\" from appstore":"Werk toep \"%s\" van die toepwinkel by",
"Updated \"%s\" to %s":"\"%s\" na %s bygewerk",
"%s (incompatible)":"%s (onversoenbaar)",
"Already up to date":"Reeds op datum",
"Search contacts …":"Soek kontakte …",
"No contacts found":"Geen kontakte gevind nie",
"Show all contacts …":"Vertoon alle kontakte …",
"Could not load your contacts":"Kon nie u kontakte laai nie",
"Loading your contacts …":"Laai tans u kontakte …",
"Looking for {term} …":"Soek tans vir {term} …",
"No action available":"Geen beskikbare aksies nie",
"Settings":"Instellings",
"Connection to server lost":"Verbinding met bediener verloor",
"_Problem loading page, reloading in %n second_::_Problem loading page, reloading in %n seconds_":["Probleem om bladsy te laai, herlaai in %n sekonde","Probleem om bladsy te laai, herlaai in %n sekondes"],
"Saving...":"Stoor tans…",
"Dismiss":"Ontslaan",
"This action requires you to confirm your password":"Die aksie vereis dat jy jou wagwoord bevestig",
"Authentication required":"Verifikasie word vereis",
"Password":"Wagwoord",
"Cancel":"Kanselleer",
"Confirm":"Bevestig",
"Failed to authenticate, try again":"Kon nie verifieer nie, probeer weer",
"seconds ago":"sekondes gelede",
"Logging in …":"Meld tans aan …",
"I know what I'm doing":"Ek weet wat ek doen",
"Password can not be changed. Please contact your administrator.":"Wagwoord kan nie verander word nie. Kontak asseblief u administrateur.",
"_{count} search result in another folder_::_{count} search results in other folders_":["{count} soek resultaat in 'n ander gids","{count} soek resultate in ander gidse"],